Lions Den Privaat Staanplek
Ons Lions Den Privaat Staanplek bied jou die die bosveld op sy beste.
*Ruim en Privaat Staanplek
* Privaat Ablusie
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub.
*Waterpunt
*Kragpunt vir ligte,yskas en waaiers.
Hier voel jy diehartklop van die Bosveld.
Maandag tot Donderdag R450 per nag.
Naweek R850 per nag.
Crocodile Creek Privaat Staanplek
Crocodile Creek Privaat Staanplek is direk langs die dam. Hierdie pragstaanplek bied jou die volgende
* Ruim en gerieflike Privaat Staanplek
* 10x9m Plaveisel op staanplek
* Privaat ablusie en onderdak kombuisarea
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub.
* Water en kragpunt
* Gratis Wifi.
Maandag tot Donderdag R 550 per nag
Naweek R 975 per nag.
Hippo Hole Privaat Staanplek
Hippo Hole Privaat Staanplek is langs die dam met n asemrowende uitsig oor die dam en berg.
Hierdie pragstaanplek bied jou die volgende:
* Ruim en gerieflike Privaat Staanplek
* 10 x9m plaveisel op staanplek.
* Privaat ablusie en opwasarea.
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub.
* Krag en waterpunt
* Gratis wifi
Maandag tot Donderdag R550 per nag
Naweek R 975 per nag
Whispering Waters Privaat Staanplek
Whispering Waters Privaat Staanplek is langs die uitloopstroom van ons damme.
Hierdie puik staanplek bied jou die volgende
* Ruim en gerieflike Privaat Staanplek
* 10x10m Plaveisel op staanplek
* Privaat ablusie en opwasarea
* Privaat braai area en privaat houtvuur verhitte Bushtub.
* Water en kragpunt
* Gratis wifi
Maandag tot Donderdag R 500 per nag
Naweek R 900 per nag
Makoppas Nest Privaat Staanplek
Makoppas Nest Privaat Staanplek is direk langs die damwal met uitloop stroom wat voor staanplek verbyloop.
Hierdie puik staanplek bied jou die volgende
* Ruim en gerieflike Privaat Staanplek
* 9x9m Plaveilsel op staanplek
* Privaat ablusie en opwasarea
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub
* Water en kragpunt
* Gratis wifi
Maandag tot Donderdag R 500 per nag
Naweek R 900 per nag
R hino Ridge Privaat Staanplek
Rhino Ridge Privaat staanplek gee jou daardie regte Bosveldkamp gevoel.
Hierdie puik staanplek bied jou die volgende
* Ruim en gereiflike Privaat staanplek
* 9x9m Plaveisel op staanplek
* Privaat ablusie en opwas
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub
* Water en kragpunt
* Gratis wifi
Maandag tot Donderdag R 500 per nag
Naweek R 900 per nag
Leopards Rock Privaat Staanplek
Leopards Rock Privaat Staanplek is in die skaduryke area langs die uitloop stroom van ons dam. Hierdie pragstaanplek bied jou die volgende
* Ruim en gerieflike privaat staanplek
*10x10m Plaveisel op staanplek
* Privaat braai area en privaat houtvuur verhitte Bushtub.
* Firepit vir kampvuurkuiers.
* Privaat ablusie en opwas area.
Water en kragpunt.
* Gratis wifi
Maandag tot Donderdag R 500 per nag
Naweek R 900 per nag











.jpg/picture-200?_=19ca75de742)











































_1.jpeg/picture-200?_=19b6965cd30)
_2.jpeg/picture-200?_=19b696e25e8)

_1.jpeg/picture-200?_=19b6961a2c8)
.jpeg/picture-200?_=19b695d2e28)
.jpeg/picture-200?_=19b695cb128)

.jpeg/picture-200?_=19b695598c0)













































