Chalets
Al ons Chalets is ten volle toegerus vir selfsorg. Het privaat braai areas en houtvuur verhitte Bushtubs en gratis wifi. Ontdek die vrede en rustigheid wat net die Bosveld kan bied of bederf jou geliefde met n romantiese wegbreek of huweliksherdenking. Ons plekkies is ideaal vir enige spesiale geleentheid.
Kingfisher ons 4 slaper eenheid is direk langs die dam met praguitsig oor die dam vanaf jou stoep. Hierdie moderne en gerieflike eenheid bied jou die volgende
* Ten volle toegerus vir selfsorg
* 2 Slaapkamers met elkeen sy eie badkamer
* Oopplan sit, eetkamer en kombuis
*Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub
* Gratis wifi
Maandag tot Donderdag R 1350 per nag
Naweek R 2150 per nag
Eagles Nest
Eagles Nest is n romantiese en privaat 2 slaper chalet. Ideaal gelee op die koppie met asemrowende uitsig oor damme en vallei. Hierdie spogeenheid bied jou die volgende
*Ten volle toegerus vir selfsorg
* Oopplan sit eetkamer en kombuis
* Privaat dek vir oggendkoffie
*Privaat tuin
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub
* Gratis wifi
* Onvergeetlike herinneringe
Maandag tot Donderdag R1150 per nag
Naweek R 1950 per nag
Guinea fowl
Guineafowl is our compact and private 2 slaper eenheid. Weggesteek onder mastejeuse groot bome bied hiedie prageenheid jou die volgende
* Ten volle toegerus vir selfsorg
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub
* Ooplan kombuis slaapkamer en badkamer
* Gratis wifi
Maandag tot Donderdag R 750 per nag
Naweek R 1550 per nag
Vultures View
Vultures View is n romantiese en rustige 2 slaper chalet met asemrowende uitsig oor dam en vallei vanuit jou Bushtub. Gelee op die koppie bied hierdie prageenheid jou die volgende
* Ruim en romantiese 2 slaper eenheid
* Ten volle toegrus vir selfsorg
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub met asemrowende uitsig
* Gratis wifi
Maandag tot Donderdag R 1150 per nag
Naweek R 1950 per nag
Falcon Crest
Falcon Crest 4,6 of 8 slaper familie eenheid is eenkant en privaat. Ideaal vir n familie wat bietjie saam wil wegkom. Gelee op die boonste punt van die plaas bied hierdie prageenehid jou die volgende
* Ten volle toegerus vir selfsorg
* 2 Eenhede direk langs mekaar
* Privaat swembad
* Privaat braai area en houtvuur verhitte Bushtub
* Boma en firepit vir lekker kuier.
* Buitestort en toilet ekstra
* 2e kombuis vir Boma kuier en kosmaak
* Kan as 4, 6 of 8 slaper bespreek word
* Gratis wifi
Maandag tot donderdag R 1450 per nag 4slaper
Naweek R 2250 per nag 4 slaper
Vir 6 slaper of 8 slaper pryse kontak Nicolette direk by 0664366066

_1.jpg/picture-200?_=197fefd9c78)

_1.jpg/picture-200?_=197fefe8ac0)









































.jpg/picture-200?_=19d3cf7a6e5)













